Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:25 Die Boodskap (DB)

Inderwaarheid is ek seker dat ek nie nou al sal doodgaan nie. Ek sal nog ’n ruk lank vir julle gespaar bly. Ek moet julle eers verder op die pad van die geloof help sodat julle net al hoe blyer kan word omdat julle Christene is.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:25 in konteks