Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:18 Die Boodskap (DB)

Maar wat maak dit nou alles saak? Vir my is die belangrikste dat mense van Christus moet hoor. Dit maak eintlik nie soveel saak of mense met skoon bedoelings ander mense van Jesus vertel of nie. Solank dit net gedoen word, maak dit my hart al klaar bly.En dit is nie al wat my bly maak nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:18 in konteks