Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:9 Die Boodskap (DB)

Tog verkies ek om eerder by jou te pleit om na my versoek te luister omdat ons albei die Here liefhet. Ek, Paulus, doen dit as ’n ouer persoon wat jou respek waardig is, en ook as iemand wat boonop in die tronk is ter wille van Christus Jesus.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:9 in konteks