Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:16 Die Boodskap (DB)

Nie meer as ’n slaaf nie. Nee, hy is nou baie meer as dit. Jy kry Onesimus nou terug as jou broer in die Here; as iemand vir wie jy baie lief moet wees. Onesimus was ’n wonderlike broer vir my terwyl hy saam met my in die tronk was; hoeveel te meer sal hy dit nie vir jou wees nie. Jy kry nou ’n splinternuwe mens en ’n broer in die Here terug.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:16 in konteks