Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:13 Die Boodskap (DB)

Ek sou Onesimus bitter graag hier by my wou hou. As hy hier gebly het, kon hy my in jou plek bygestaan het. Want, soos jy weet, gaan my sendingwerk voort selfs terwyl ek ter wille van die evangelie in die tronk is.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:13 in konteks