Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 1:14 Die Boodskap (DB)

Die Gees is soos ’n merk wat God julle laat dra om te wys dat elkeen wat Jesus s’n is, ook Syne is. Meer nog, die Gees is ook ons bewys dat God begin het om vir ons alles te gee wat Hy ons beloof het. Die Gees is maar die begin van dit wat God eendag alles vir ons gaan gee. Hy gaan elkeen wat Syne is heeltemal vrymaak. Laat ons vir almal vertel hoe groot God is.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 1

Kyk Efesiërs 1:14 in konteks