Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:5 Die Boodskap (DB)

My liewe vriend, jy doen regtig wat ’n gelowige behoort te doen. Ek praat daarvan dat jy jou geestelike broers en susters wat daar by julle langs gekom het, vriendelik ontvang en gehelp het. Dit het nie eens vir jou saak gemaak dat jy hulle nog nooit voorheen gesien het nie.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1

Kyk 3 Johannes 1:5 in konteks