Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:13-15 Die Boodskap (DB)

13. Ek het nog so baie dinge om met jou te bespreek, maar ek wil dit nie skriftelik doen nie.

14. Ek hoop om jou binnekort te sien. Dan sal ons die kans hê om lekker saam te sit en gesels.

15. Ek wens jou die vrede toe wat net Jesus kan gee. Die vriende hier stuur vir jou groete. Wees asseblief ook so gaaf om daar by julle na elkeen van die vriende persoonlik te gaan en aan hulle my groete oor te dra.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1