Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:5 Die Boodskap (DB)

Maar jy moet nie dieselfde fout maak nie. Bly wakker en hou altyd kop. As dit jou in die moeilikheid bring, moenie bang word nie, maar hou aan om die mense van God te vertel, want dit is jou werk. Doen alles goed wat jou werk van jou vra.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:5 in konteks