Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:25 Die Boodskap (DB)

Nee, hy moet liewer gaaf wees met almal. Hy moet liewer ’n goeie onderwyser van God se dinge wees en hom nie vererg as ander iets verkeerds teen hom doen nie. As ander met hom wil stry oor wat God sê, moet hy hulle mooi op die regte pad help. Dit kan wees dat God hulle hulle foute sal laat insien sodat hulle van opinie verander en dan aan die kant van die waarheid sal kom staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:25 in konteks