Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:22 Die Boodskap (DB)

Maak dat jy wegkom van al die verkeerde dinge wat vir ’n jongmens so lekker lyk en wat hy dan so graag wil doen. Gebruik liewer jou energie op ’n ander manier. Probeer liewer reg lewe, op God vertrou en lojaal wees teenoor Hom en die ander Christene. Bewaar die vrede en werk saam met almal wat in ’n opregte verhouding met die Here staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:22 in konteks