Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:2 Die Boodskap (DB)

Jy en baie ander het gehoor wat ek alles oor die Christelike dinge vertel het. Vertel dit nou weer vir mense wat jy kan vertrou sodat hulle dit weer vir ander kan vertel.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:2 in konteks