Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:8 Die Boodskap (DB)

Moenie skaam wees om oor die Here te praat nie, net so min as wat jy skaam hoef te wees dat ek, as jou vriend, ter wille van Hom hier in die tronk sit. God sal vir jou die krag gee wat jy nodig het om die swaarkry wat Christenskap mag bring, saam met my te kan verdra. God het ons mos weer sy vriende gemaak en gevra om net vir Hom te leef.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:8 in konteks