Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:13 Die Boodskap (DB)

Jy onthou seker nog hoe ons oor al die dinge van die Here gepraat het. As jy oor iets wonder, dink terug daaraan en laat jou lei deur wat ek gesê het. Vertrou op die Here en wees lojaal teenoor Hom en almal wat Syne is.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:13 in konteks