Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:10 Die Boodskap (DB)

Christus Jesus, wat vir ons ons saak met God regmaak, het aarde toe gekom en nou kan ons almal duidelik sien hoe goed God vir ons is. Christus Jesus het die dood wat so ’n houvas op ons almal gehad het, se mag kom breek. Hy het die pad na die ware lewe vir ons oopgemaak sodat ons geestelik vir ewig kan lewe. Dit is die goeie nuus wat Jesus vir ons gebring het.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:10 in konteks