Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 3:9 Die Boodskap (DB)

Natuurlik sou ons van julle kon verwag om vir ons te sorg. Maar ons het nie op ons regte aangedring nie. Nee, ons het besluit om julle te kom dien. Op hierdie manier het ons vir julle ’n voorbeeld gestel.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 3

Kyk 2 Tessalonisense 3:9 in konteks