Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 3:17 Die Boodskap (DB)

Ek self, Paulus, sluit hierdie brief in my eie handskrif af - soos ek in al my briewe maak. Ek, Paulus, stuur hier groete aan julle in my eie hand. Dit is die bewys dat dié brief regtig van my af kom. Tot hier toe het my sekretaris neergeskryf wat ek vir julle wou sê. Maar nou skryf ek self die slotwoorde.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 3

Kyk 2 Tessalonisense 3:17 in konteks