Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 3:11 Die Boodskap (DB)

Ek sê hierdie dinge omdat ek gehoor het dat ’n paar gelowiges daar by julle die spoor heeltemal byster geraak het. Hulle is te sleg om te werk, en nou verwag hulle van die ander om vir hulle kos aan te dra. Boonop steek hulle hul neuse in ander se sake.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 3

Kyk 2 Tessalonisense 3:11 in konteks