Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 3:1 Die Boodskap (DB)

Broers en susters, bid asseblief vir ons! Vra dat die Here se krag ons sal dra wanneer ons die goeie nuus bekend moet maak. Dan sal die evangelie soos ’n veldbrand deur die wêreld versprei. Bid asseblief dat God oral geëer sal word waar ons preek, presies soos wat daar by julle gebeur het.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 3

Kyk 2 Tessalonisense 3:1 in konteks