Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:8 Die Boodskap (DB)

Dan sal daardie goddelose mens sy opwagting maak. Natuurlik sal die Here Jesus persoonlik met hom afreken. Wanneer Hy terugkom na die wêreld toe, sal Hy hierdie goddelose figuur met een asemteug wegblaas. Sy glans en glorie is genoeg om hierdie wettelose mens in ’n oogwink te vernietig.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:8 in konteks