Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:6 Die Boodskap (DB)

Hierdie goddelose mens is nog nie op die toneel nie. Hy word nog teruggehou. Ek het ’n hele paar keer vir julle vertel wie dit is wat hom keer om nou al sy verskyning te maak, want die tyd is nog nie reg vir sy koms nie. Maar moenie dink alles is rustig en veilig nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:6 in konteks