Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:10 Die Boodskap (DB)

Hierdie goddelose figuur sal dit gebruik om mense te mislei. Hy sal almal wat hulle rug vir God gedraai het, aanspoor om die vieslikste sondes te doen. Dit gebeur omdat hulle die kans van ’n leeftyd deur hulle vingers laat glip het om in Christus te glo en sy verlossing te ervaar.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:10 in konteks