Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:8 Die Boodskap (DB)

Hulle koms sal soos ’n reusevuur wees wat in die hemel verskyn. Dan sal Hy almal straf wat nie in God glo nie. Almal wat geweier het om die goeie nuus oor ons Here Jesus te glo sal op daardie dag in groot moeilikheid wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:8 in konteks