Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:4 Die Boodskap (DB)

Hierdie spul sal ook spottende dinge sê soos: “En wanneer gaan die wederkoms nogal plaasvind? Ons voorvaders is al dood en begrawe. Hulle het hulle dood gewag op die wederkoms, maar net mooi niks het nog verander nie. Alles gaan steeds op dieselfde ou trant aan, net soos dit van die begin af was.”

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:4 in konteks