Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:2 Die Boodskap (DB)

Doen die volgende: Luister na alles wat die profete van die Here vir julle sê. En luister ook na die voorskrifte wat ons Here en Verlosser deur julle apostels vir julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:2 in konteks