Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:17 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, ek het julle nou behoorlik gewaarsku teen die mense wat die goeie nuus verdraai. Nou weet julle vooruit wat alles op julle wag. Pas op vir hulle! Moenie deur hulle sondes en skewe leringe meegesleur word nie. Staan sterk in julle geloof.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:17 in konteks