Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:3 Die Boodskap (DB)

Ek het met my eie oë gesien dat hulle soveel gegee het as wat hulle kon. Nee, hulle het baie meer gegee as wat hulle kon bekostig. Daardie Christene van Masedonië het my omtrent gesmeek om deel te kon hê aan hierdie hulpprojek.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:3 in konteks