Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:24 Die Boodskap (DB)

Wys asseblief vir hulle dat julle hulle ook liefhet. Ontvang hulle soos julle eie broers. Ek het vir al die gemeentes vertel hoeveel julle vir ander mense omgee. Laat hierdie afgevaardigdes dit asseblief nou met hulle eie oë sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:24 in konteks