Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:1 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, ek wil julle vertel hoe ongelooflik goed God is vir al die gemeentes daar in die provinsie Masedonië. Weet julle, die een groot krisis na die ander het hulle getref.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:1 in konteks