Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:14 Die Boodskap (DB)

Vroeër, voordat Titus na julle is, het ek so ’n bietjie oor julle by hom gespog. Gelukkig het julle my toe nie teleurgestel nie. Titus het self gesien dat alles wat ek oor julle vertel het, die reine waarheid is. Nou praat hy net die hele tyd oor julle.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:14 in konteks