Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:4 Die Boodskap (DB)

Intussen gaan dit maar bitter moeilik met ons hier in ons aardse liggaam. Ons sug en kla. Ons sien regtig uit na die dag dat hierdie sterflike liggaam van ons vervang word met ’n nuwe liggaam. Dan sal hierdie sterflike liggaam van ons plek maak vir ’n hemelse liggaam wat vir altyd sal bestaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:4 in konteks