Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:16 Die Boodskap (DB)

Noudat ek op ’n nuwe manier leef, dink ek ook op ’n nuwe manier oor ander mense en oor Christus. Vroeër, toe ek nog nie ’n Christen was nie, het ek heeltemal verkeerd oor Christus gedink. Toe het ek glad nie in Hom geglo nie. Maar nou dink ek op die regte manier oor Hom.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:16 in konteks