Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:14 Die Boodskap (DB)

Ek weet dat Christus se liefde ons almal aanvuur. Ons weet dat een Man ter wille van ons almal gesterf het. Daarom is ons almal nou ook dood. Ons is bevry van die mag van die sonde en die dood.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:14 in konteks