Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:2 Die Boodskap (DB)

Ek bly weg van al daardie lelike dinge wat mense in die geheim aanvang. Ek bedrieg nooit ander mense nie. En ek verdraai nie God se woord om by my eie sienings te pas nie. Inteendeel. Ek praat oop en bloot oor die waarheid. Mense kan daarom elke woord glo wat ek in die teenwoordigheid van God uitspreek.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:2 in konteks