Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:13 Die Boodskap (DB)

Die Heilige Gees werk deur ons almal. Dit is Hy wat ons laat glo. Ons doen daarom maar net wat een van die psalms sê: “Omdat ek in God glo, praat ek oor Hom.” Ons glo in Jesus; daarom is ons ook bereid om oor Hom te praat.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:13 in konteks