Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:10 Die Boodskap (DB)

Net soos Jesus gely het toe Hy op aarde was, ly ek ook. Die merktekens daarvan is oral aan my lyf te sien. Ja, in my eie liggaam dra ek Christus se lyding en dood heeltyd met my saam. Tog is die groot krag van Jesus ook deur my liggaam aan die werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:10 in konteks