Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:7 Die Boodskap (DB)

Ek bid ernstig tot God dat julle niks verkeerds sal doen nie. Want dis regtig nie so belangrik wat julle van my geloof dink nie. Julle kan maar sê ek is nie ’n Christen nie, solank julle net doen wat God wil hê. Dis al wat saak maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:7 in konteks