Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:1 Die Boodskap (DB)

My derde besoek aan julle is voor die deur. Luister daarom mooi na wat ek nou vir julle sê; dan sal alles goed verloop wanneer ek daar opdaag. Kyk, die Bybel sê twee of drie getuies is nodig om in ’n saak te getuig voordat ’n hof enige uitspraak daaroor lewer.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:1 in konteks