Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:3-4 Die Boodskap (DB)

Wel, daardie ander man is veertien jaar gelede op ’n dag skielik tot in die hoogste hemel weggevoer. Ek weet nie of hy met sy liggaam en al, of sonder ’n liggaam, in die hemel in is nie. Net God weet. Hierdie man is reguit na God se woonplek toe gevat. Daar het hy dinge gehoor wat hy nie mag oorvertel nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:3-4 in konteks