Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:21 Die Boodskap (DB)

Ek is ook bang dat my God my daar voor julle almal in die verleentheid sal bring as ek van voor af ontsteld raak oor daardie mense wat aanhou om dieselfde sondes te doen. Tot nou toe weier hulle om hulle te bekeer van al daardie vieslike onreinhede en seksuele sondes waaraan hulle meedoen.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:21 in konteks