Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:19 Die Boodskap (DB)

Ek hoop nie julle dink al die tyd dat ek besig is om myself voor julle te verdedig nie. God is die enigste regter oor my lewe. Omdat ek aan Christus behoort, sal God alleen oor my lewe besluit. Maar julle kan van een ding seker wees, my liewe broers en susters: alles wat ek sê en doen, is daarop gerig om julle geloof sterk te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:19 in konteks