Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:15 Die Boodskap (DB)

Ek is so lief vir julle dat ek bereid is om alles wat ek het weg te gee vir julle. Ja, ek sal selfs my eie lewe vir julle opoffer. Daarom kan ek nie verstaan hoekom julle my al hoe minder liefhet terwyl ek julle al hoe meer liefhet nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:15 in konteks