Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:1 Die Boodskap (DB)

Dit help nie om te spog soos ek nou maak nie. Daarom doen ek dit heeltemal teen my sin. Maar omdat ek in elk geval nou daarmee besig is, kan ek net sowel met julle praat oor die visioene en openbarings wat die Here my laat beleef het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:1 in konteks