Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:27 Die Boodskap (DB)

Ek moes ook baie hard werk. Baie nagte het ek nie ’n oog toegemaak nie. Dikwels het ek niks gehad om te eet of te drink nie. Kos was maar altyd ’n skaarste. Ek het ook nie altyd genoeg warm klere gehad om my teen die koue te beskerm nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:27 in konteks