Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:20 Die Boodskap (DB)

Julle hou mos daarvan as mense julle slawe maak van allerhande verkeerde leringe wat hulle in julle kele afdruk. Julle gee ook nie om as hulle julle geld vat met hulle vroom praatjies nie. Dis skynbaar ook nie vir julle ’n probleem dat hulle julle vir hulle eie gewin misbruik nie, of dat hulle op julle neersien en julle soos vloerlappe behandel nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:20 in konteks