Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:15 Die Boodskap (DB)

Daarom moet julle glad nie verbaas wees wanneer mense wat vir hom werk presies dieselfde doen nie. Hulle maak maar net asof hulle doen wat God vra. Daar wag groot probleme op sulke mense. Hulle sal die straf kry wat hulle verdien.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:15 in konteks