Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:9 Die Boodskap (DB)

Dit het gevoel of ’n doodsvonnis oor my uitgespreek is. Maar ek het toe ’n baie belangrike les geleer. Ek het geleer om te bly vashou aan God wat selfs die dooies lewendig kan maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:9 in konteks