Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:24 Die Boodskap (DB)

Dit is regtig nie my werk om oor julle baas te speel deur vir julle voor te skryf presies hoe julle moet glo nie. Al wat ek wil doen, is om te help dat julle geloof ’n nog groter vreugde word.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:24 in konteks