Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:21 Die Boodskap (DB)

God het ons almal saam stewig in Christus geanker. Hy is die fondament op wie ons lewe gebou is. God het ons ook met sy groot krag toegerus en ons eenkant gesit sodat ons Hom voltyds kan dien. Hy het boonop sy amptelike stempel op ons lewe geplaas as die bewys dat ons aan Hom behoort. Dit is die Heilige Gees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:21 in konteks