Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:1 Die Boodskap (DB)

Van Paulus.Ek is deur Christus Jesus as ’n apostel aangestel. My aanstelling dra ook God se goedkeuring weg. Timoteus, een van my helpers en ons broer in die Here, stuur groete vir julle.Ek skryf aan almal van julle in die kerk in Korinte. Ja, en ook aan almal wat deel van God se kerk is in die res van die Romeinse provinsie Agaje.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:1 in konteks